Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die volksvergadering van die Here wil by julle hoor hoekom julle so ontrou is aan die God van Israel. Julle het julle rug op die Here gedraai toe julle die altaar gebou het! Julle is mos nou in opstand teen Hom!

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:16 in konteks