Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het by Gelilot by die Jordaanrivier gekom. Dit is nog aan Kanaän se kant van die rivier. Daar het hulle langs die Jordaan ’n baie groot en mooi altaar gebou.

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:10 in konteks