Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir hulle vrede met almal rondom hulle gegee, soos Hy plegtig aan hulle voorouers beloof het. Nie een van al hulle vyande was opgewasse teen hulle nie. Die Here het hulle gesag oor al hulle vyande gegee.

Lees volledige hoofstuk Josua 21

Kyk Josua 21:44 in konteks