Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het met die lot beslis om vir die Kehatgroep dertien dorpe te gee. Hulle was uit die nageslag van die priester Aäron. Hierdie dorpe was in die gebiede van Juda, Simeon en Benjamin.

Lees volledige hoofstuk Josua 21

Kyk Josua 21:4 in konteks