Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 21:23-26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

23. In die gebied van Dan het hulle die vier dorpe Elteke, Gibbeton,

24. Ajalon en Gat-Rimmon met hulle weivelde gekry.

25. In die gebied van die halwe Manassestam het hulle die twee dorpe Taänak en Gat-Rimmon met hulle weivelde gekry.

26. Die Kehatgroep het altesaam dus tien plekke met hulle weivelde gekry.

Lees volledige hoofstuk Josua 21