Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het dit alles gehoor. Ons harte het ineengekrimp. Niemand van ons het meer moed oor om teen julle te veg nie. Die Here julle God is God in die hemel daarbo en op die aarde hieronder.

Lees volledige hoofstuk Josua 2

Kyk Josua 2:11 in konteks