Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mans het toe reggemaak om te vertrek. Josua het vir die mans wat die verdeling van die land moes neerskryf, beveel: “Gaan deur die land, skryf alles neer, en kom terug na my toe dat ek vir julle met die lot hier voor die Here in Silo kan bepaal watter deel elke stam kry.”

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:8 in konteks