Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit gaan dan af na die voet van die berg regoor die Ben-Hinnomdal, noord van Spooklaagte. Van daar loop die grens onder deur die Hinnomdal oor na die skuinste suid van die Jebusietestad en af na die Rogelfontein toe.

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:16 in konteks