Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:28-34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

28. Gasar-Sual, Berseba, Bisjoteja,

29. Baäla, Ije-Abarim, Esem,

30. Eltolad, Kesil, Gorma,

31. Siklag, Madmanna, Sansanna,

32. Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon. Dit was in totaal 29 stede met die dorpies rondom hulle.

33. Op die kusvlakte het hulle gekry: Estaol, Sora, Asna,

34. Sanoag, En-Gannim, Tappuag, Enajim,

Lees volledige hoofstuk Josua 15