Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 15:19-38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Sy het geantwoord: “Seën my tog. U het vir my grond in die droë Negevwoestyn gegee. Gee asseblief vir my ook ’n plek met water.” Hy het toe vir haar plekke met fonteine in sowel die hoërliggende as die laer dele gegee.

20. Die dorpe wat die families van die stam Juda gekry het, was:

21. Die dorpe teen die grens van Edom, heel suid, was Kabseël, Eder, Jagur,

22. Kina, Dimona, Adada,

23. Kedes, Gasor, Jitnan,

24. Sif, Telem, Bealot,

25. Gasor-Gadatta, Kerijot-Gesron (dit is Gasor),

26. Amam, Sema, Molada,

27. Gasar-Gadda, Gesmon, Bet-Pelet,

28. Gasar-Sual, Berseba, Bisjoteja,

29. Baäla, Ije-Abarim, Esem,

30. Eltolad, Kesil, Gorma,

31. Siklag, Madmanna, Sansanna,

32. Lebaot, Silgim, Ajin en Rimmon. Dit was in totaal 29 stede met die dorpies rondom hulle.

33. Op die kusvlakte het hulle gekry: Estaol, Sora, Asna,

34. Sanoag, En-Gannim, Tappuag, Enajim,

35. Jarmut, Adullam, Soko, Aseka,

36. Saärajim, Aditajim, Gedera en Gederotajim. Dit was veertien stede met hulle omringende dorpies.

37. Daarby ingesluit was ook Senan, Gadasa, Migdol-Gad,

38. Dilan, Mispe, Jokteël,

Lees volledige hoofstuk Josua 15