Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ruben en Gad se stamme het reeds saam met die ander helfte van die Manassestam hulle grond gekry. Dit het gebeur toe Moses dit vir hulle gegee het terwyl hulle aan die oorkant, oos van die Jordaan, was. Moses, die dienaar van die Here, het die volgende gebiede vir hulle gegee:

Lees volledige hoofstuk Josua 13

Kyk Josua 13:8 in konteks