Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende is die konings duskant die Jordaan, die westekant, wat Josua en die Israeliete verslaan het. Dit strek van Baäl-Gad in die Libanonvallei af tot by Kaalberg wat oploop na Seïr toe. Josua het dit onder die ander stamme as hulle erfgrond verdeel:

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:7 in konteks