Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 12:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die gebied waaroor hy geheers het, was vanaf Hermonberg na Salka in die noorde en die hele Basan in die ooste. Na die weste was dit tot aan die grens van Gesur en Maäka. Sy deel was die noordelike deel van Gilead tot aan die grens van die gebied van koning Sihon van Gesbon.

Lees volledige hoofstuk Josua 12

Kyk Josua 12:5 in konteks