Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Gibeoniete het vir Josua in die kamp by Gilgal laat weet: “Moenie nou u dienaars in die steek laat nie. Kom tog vinnig hiernatoe om ons te red. Kom help ons. Al die Amoritiese konings wat in die heuwelgebied bly, het teen ons saamgespan.”

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:6 in konteks