Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het Josua die hele gebied ingeneem: die heuwelgebied, die Negevwoestyn, die kusvlakte en die hange tussenin met al hulle konings. Niemand het vrygekom nie. Hy het alles wat leef met die banvloek uitgewis, net soos die Here, die God van Israel, beveel het.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:40 in konteks