Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie selfde dag nog het Josua ook Makkeda ingeneem. Hy het die koning en elkeen wat in die stad bly, heeltemal uitgewis. Daar het nie ’n mens daarin oorgebly nie. Hy het met Makkeda se koning net so gemaak soos met die koning van Jerigo.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:28 in konteks