Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jona is toe uit die stad uit. Hy het aan die oostekant van die stad gaan sit en vir hom ’n skuiling gemaak. Hy het onder die skuiling gesit terwyl hy gewag het om te sien of iets met die stad sou gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:5 in konteks