Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die diepte van die oseaan het U my gegooi. Ek het tot in die hart van die see gesink. Strome het rondom my gekolk. U het golf na golf oor my laat spoel.

Lees volledige hoofstuk Jona 2

Kyk Jona 2:3 in konteks