Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit vrees vir hulle lewens het die matrose tot hulle gode om hulp geroep. Hulle het van die vrag oorboord gegooi om die skip ligter te maak. Terwyl dit alles gebeur het, het Jona afgegaan na die vragruim van die skip en daar gelê en geslaap.

Lees volledige hoofstuk Jona 1

Kyk Jona 1:5 in konteks