Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal al die nasies van die wêreld in die Josafatvallei bymekaarmaak. Daar sal Ek hulle oordeel omdat hulle my volk kwaad aangedoen het. Hulle het Israel wat aan My behoort onder die nasies verstrooi en my land verdeel.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:2 in konteks