Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle sal dan weet dat Ek, die Here julle God, op Sion, my heilige berg, woon. Jerusalem sal altyd ’n heiligdom wees. Geen vreemdelinge sal meer daar deurtrek nie.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:17 in konteks