Ou Testament

Nuwe Testament

Job 9:31-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. gooi U my weer in ’n modderpoel.Ek is so vuil dat my eie klere my haat.

32. “God is nie ’n mens soos ek nie. Ek kan nie met Hom redeneer of Hom voor ’n hof bring nie.

33. As daar net iemand was om tussen ons te bemiddelen ons bymekaar te bring!

34. Die middelaar sou dan keer dat God aanhou om my te slaan.Ek sou nie langer in vrees lewe vir sy straf nie.

35. Dan sou ek met Homkon praat sonder om bang te wees.Maar in my eie krag kan ek dit nie doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 9