Ou Testament

Nuwe Testament

Job 9:30-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Al was ek myself met seep en my hande met wassoda,

31. gooi U my weer in ’n modderpoel.Ek is so vuil dat my eie klere my haat.

32. “God is nie ’n mens soos ek nie. Ek kan nie met Hom redeneer of Hom voor ’n hof bring nie.

33. As daar net iemand was om tussen ons te bemiddelen ons bymekaar te bring!

Lees volledige hoofstuk Job 9