Ou Testament

Nuwe Testament

Job 9:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het weer gepraat:

2. “Ja, ek weet,dis alles in beginsel waar.Hoe kan ’n mens onskuldig wees in die oë van God?

3. As iemand met Godna die gereg wil gaan,sou hy Hom een keer uit duisend kon antwoord?

Lees volledige hoofstuk Job 9