Ou Testament

Nuwe Testament

Job 32:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Barakel se seun Elihu, ’n Bussiet uit die familie van Ram, het hom vir Job vererg. Hy was woedend omdat Job geweier het om te erken dat hy enige sonde gedoen het en dat God reg opgetree het om hom te straf.

Lees volledige hoofstuk Job 32

Kyk Job 32:2 in konteks