Ou Testament

Nuwe Testament

Job 32:19-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Ek is soos gistende wyn in ’n nuwe wynsak.My woorde is gereedom uit te bars!

20. Ek moet praat om verligting te kry. Daarom, luister na wat ek sêas ek antwoord.

21. Ek sal niemand voortrek nie,en ek sal niemand vlei nie.

22. As ek dit sou probeer doen, sou my Maker ’n einde aan my maak.”

Lees volledige hoofstuk Job 32