Ou Testament

Nuwe Testament

Job 32:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. “Luister daarom na my mening.Ek sal julle sê wat ek dink.

11. Ek het lank gewag.Ek het versigtig na julle argumente geluister.Ek het gehoor hoe julle na woorde soek.

12. Ek het met aandag geluister,maar nie een van julle kon Job se argumenteweerlê of hom antwoord nie.

Lees volledige hoofstuk Job 32