Ou Testament

Nuwe Testament

Job 31:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As daar maar net iemand was wat na my wou luister en my kant van die saakwou sien! Kyk, ek teken my naam as my verdediging. Laat die Almagtige my wys dat ek verkeerd is. Laat my Aanklaer die klag teen my uitskryf!

Lees volledige hoofstuk Job 31

Kyk Job 31:35 in konteks