Ou Testament

Nuwe Testament

Job 29:8-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Jongmense het padgegee as ek aankom.Selfs bejaardes het opgestaanuit respek vir my.

9. Die leiers het stilgeblyen in stilte bly staan met die hand op die mond.

10. Die belangrikste amptenare van die stad het eenkant stil gestaanen uit respek vir my stilgebly.

11. Almal wat van my gehoor het, het my geprys.Dié wat my gesien het, het goed van my gepraat.

Lees volledige hoofstuk Job 29