hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42

Ou Testament

Nuwe Testament

Job 25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bildad antwoord Job ’n derde

keer

1. Bildad die Suagiet het Job geantwoord:

2. “God is magtig en ontsagwekkend.Hy vestig vrede in die hemele.

3. Wie kan sy hemelse leër tel? Verlig Hy nie die aarde nie?

4. Hoe kan ’n sterfling voor God kom en eis dat hy regverdig is? Wie op aarde is rein?

5. God is so heerlikdat selfs die maan en sterre nie met Hom vergelyk kan word nie.

6. Hoeveel minder is gewone mensewat maar soos wurms en brommersvoor Hom is?”