Ou Testament

Nuwe Testament

Job 23:4-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Ek sou my saak voor Hom stel,en my argumente voor Hom noem.

5. Ek sal luister na sy antwoorden begryp wat Hy vir my sê.

6. Sou Hy in sy groot kragmet my redeneer?Nee, Hy sal sekerlik na my luister.

7. Opregte mense kan by Hom pleit en ek sal vir altyd deur my Regter vrygespreek word.

8. “Maar soek ek in die ooste, kry ek Hom nie.In die weste kan ek Hom ook nie vind nie.

Lees volledige hoofstuk Job 23