Ou Testament

Nuwe Testament

Job 23:14-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Hy doen met my wat Hy beplan het.Hy bepaal my bestemming.

15. G’n wonder ek is so verskrik voor Hom nie!As ek daaraan dink, is ek bevrees vir Hom.

16. God het my moed gebreek.Die Almagtige het my verskrik.

17. Donkerheid is rondom my.Tog bly ek nie stil nie al het die duisternis my oorval.”

Lees volledige hoofstuk Job 23