Ou Testament

Nuwe Testament

Job 23:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het weer gepraat:

2. “Ek kla vandag nog steeds bitterlik.Ek probeer om nie hard te kreun nie.

3. As ek maar net geweet het waar om God te vind,sou ek na sy troon gaan.

4. Ek sou my saak voor Hom stel,en my argumente voor Hom noem.

Lees volledige hoofstuk Job 23