Ou Testament

Nuwe Testament

Job 18:20-21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. In die weste is mense geskok oor hulle lot. In die ooste is almal met afgryse gevul.

21. Hulle sal sê: ‘Dit was die huis van ’n bose mens, die plek van iemand wat deur God verwerp is.’”

Lees volledige hoofstuk Job 18