Ou Testament

Nuwe Testament

Job 18:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Bildad die Suagiet het Job geantwoord:

2. “Wanneer gaan jy ophou om so te praat?Praat met insig, dan sal ons jou antwoord.

3. Dink jy ons is soos diere? Dink jy ons is baie dom?

4. Jy pluk jou hare uit in woede.Dink jy die aarde sal tot niet gaan ter wille van jou,en ’n rots van die kranse afval?

Lees volledige hoofstuk Job 18