Ou Testament

Nuwe Testament

Job 16:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. God val my aan.Hy vernietig my liggaam.Hy kners sy tande teen myen deurboor my met sy oë.

10. Mense spot en lag vir my. Hulle klap my in my gesig. ’n Gespuis versamel teen my.

11. God het my oorgegeeaan sondaars.Hy het my gegooiin die handevan kwaaddoeners.

Lees volledige hoofstuk Job 16