Ou Testament

Nuwe Testament

Job 16:21-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. O, dat iemand ’n middelaar sal wees tussen my en God, soos iemand pleit vir sy vriend.

22. “Want baie min jare wag vir my.Daarna gaan ek op die pad na die plek van waar ek nie sal terugkeer nie.”

Lees volledige hoofstuk Job 16