Ou Testament

Nuwe Testament

Job 15:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Agter hulle sterk skilde storm hulle uitdagend afop Hom.

27. “Hierdie bose mense is vet en ryk. Hulle lewe in oorvloed.

28. Maar hulle woon in stede wat verwoes sal word.Hulle sal in verlate huise bly wat wil inmekaarval.

Lees volledige hoofstuk Job 15