Ou Testament

Nuwe Testament

Job 15:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. “Jy is mos ’n wyse man en tog praat jy betekenislose woorde. Jy is soos ’n sak vol wind!

3. Dis verkeerd om so dwaas te praat. Sulke woorde bereik niks nie.

4. Vrees jy God nie?Het jy geen ontsag vir Hom nie?

Lees volledige hoofstuk Job 15