Ou Testament

Nuwe Testament

Job 15:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Elifas die Temaniet het geantwoord:

2. “Jy is mos ’n wyse man en tog praat jy betekenislose woorde. Jy is soos ’n sak vol wind!

3. Dis verkeerd om so dwaas te praat. Sulke woorde bereik niks nie.

Lees volledige hoofstuk Job 15