Ou Testament

Nuwe Testament

Job 14:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Hoe broos is die mens!Hoe kort is sy lewe! Hoe vol moeite!

2. Soos ’n blom bloei dit vir ’n oomblik en verwelk.Soos die skadu van ’n drywende wolk,so verdwyn dit.

Lees volledige hoofstuk Job 14