Ou Testament

Nuwe Testament

Job 12:9-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Hulle weet almal die Here het dit gedoen.

10. Want die lewe van elke lewende ding is in sy hand,en die asem van die ganse mensheid.

11. Net soos die mond goeie kos proe,so toets die oordie woorde wat dit hoor.

12. Wysheid behoort aan die oues van dae, insig by dié wat baie jare geleef het.

Lees volledige hoofstuk Job 12