Ou Testament

Nuwe Testament

Job 12:6-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Maar selfs rowers word in vrede gelaat.Dié wat God tart,leef in veiligheid,hulle vir wie God in sy mag het.

7. “Vra die diere!Hulle sal julle leer.Vra vir die voëls in die lug!Hulle sal vir julle sê.

8. Praat met die aarde.Dit sal julle onderrig.Laat die visse van die see met julle praat.

Lees volledige hoofstuk Job 12