Ou Testament

Nuwe Testament

Job 12:1-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het weer gepraat:

2. “Julle weet regtig alles, nè? Wanneer julle sterf, sal al die wysheid daarmee heen wees!

3. Wel, ek weet ook ’n paar dinge. Julle weet niks meer as ek nie. Wie weet nie hierdie dinge wat julle nou kwytraak nie?

4. “Tog lag my vriende vir my!Ek is iemand wat roep tot God en Hy antwoord my.Ek is regverdig en onskuldig, maar hulle lag vir my!

5. Mense wat in gemak lewe, spot met dié wat moeilikheid het. Hulle stamp ’n mens wat alreeds struikel.

Lees volledige hoofstuk Job 12