Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook 7 000 skape, 3 000 kamele, 500 spanne trekosse, 500 donkiemerries en baie slawe gehad – sowel mans as vroue. Hy was die rykste man in daardie omgewing.

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:3 in konteks