Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Skielik was daar ’n baie sterk wind wat van die woestyn se kant af gewaai het. Dit het die huis van alle kante getref, en die huis het inmekaargeval. Al u kinders is op slag dood. Ek was die enigste wat oorleef het om dit vir u te vertel.”

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:19 in konteks