Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het hom, sy huisgesin en sy eiendom nog altyd net beskerm. En U het hom voorspoedig gemaak in alles wat hy aanpak. Kyk net hoe ryk is hy!

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:10 in konteks