Ou Testament

Nuwe Testament

Job 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n man met die naam Job. Hy het in die land Us gewoon. Hy het onberispelik geleef en was ’n man met integriteit. Hy het God gedien en nie die verkeerde gedoen nie.

Lees volledige hoofstuk Job 1

Kyk Job 1:1 in konteks