Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 9:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ons land is nou ’n puinhoop, maar ons sal dit herbou sodat dit beter is as voorheen. Ons sal die gebreekte bakstene vervang met gekapte klip, die wildevyebome met seders.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 9

Kyk Jesaja 9:9 in konteks