Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 9:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy heerskappy en vrede sal voortdurend uitbrei en nooit ophou nie. Vanaf die troon waarop sy voorouer Dawid gesit het, sal Hy vir altyd regverdig en reg regeer. Die toewyding van die Here,die Almagtige, sal dit waarborg.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 9

Kyk Jesaja 9:6 in konteks